Bill Travers

Bill Travers
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1922-01-03)3 Januarie 1922
Sterfte 29 Maart 1994 (op 72)
Nasionaliteit Engels
Kinders 5
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Bill Travers (3 Januarie 1922 – 29 Maart 1994) was 'n Engelse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Browning Version (1951), Gorgo (1961), Born Free (1966), en Ring of Bright Water (1969).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy